Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:


IE SKOOLBIBLIOTEEK EN INFORMASIESENTRUM

Laerskool Eversdal het ‘n kwaliteit en geloofwaardige Skoolbiblioteek en Inligtingsentrum. Dit verskaf toegang tot ‘n wye verskeidenheid van kurrikulum-ondersteuningsmateriaal en stel leerders bloot aan uiteenlopende idees, ondervindings en denkwyses. Dit bevorder ‘n kultuur van lees en verseker dat ons leerders en onderwysers inligtingsgeletterd is. Ons Biblioteek poog om mense op verskillende vlakke te konnekteer, kennis uit te bou en vaardighede te ontwikkel. Dit is virtueel en fisies, dit omarm tegnologie – dit is ‘n biblioteek van die 21ste eeu.

IMG_3166  IMG_7336  IMG_7463

PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender
Kommunikasie
Gallery
Blogs
Kontak
BLOGS
 
Eversdal General Blog
Headmaster
Curriculum
Grades
Sport
Culture
VOLG ONS
 


KONTAK ONS
 
Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs