Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:


VISIE

Om onderwys en onderrig te transformeer om, binne ‘n veranderende wêreldwye ekonomie en samelewing, ons leerders te bemagtig om verantwoordelike burgers te word.

 MISSIE

Om relevante onderrig en opvoeding te lewer deur:

  • ‘n waardeprogram om ‘n globale en multikulturele perspektief te ontwikkel om die leerder en sy medemens se lewenskwaliteit te verseker.
  • skoolaktiwiteite aan te bied waar, om te verstaan, belangriker is as die blote memorisering van inligting/feite.
  • leer wat oral en enige tyd kan plaasvind.
  • ‘n omgewing te skep waarin beide opvoeders en leerders lewenslange leerders sal wees.
  • die ontwikkeling van kreatiwiteit en innovasie (21ste Eeu Vaardighede) binne ‘n leeromgewing waar ons verbind is aan die wêreld en saam met die wêreld leer.
  • die gesonde gebruik van sosiale media om ondersoekende denke en kommunikasie te ondersteun en te versterk terwyl sosiale verantwoordelikheid en digitale geletterdheid uitgebou word.
  • sosiale interaksie gedurende kreatiewe klaskameraktiwiteite sodat die leerders in deelnemende en krities betrokke burgers kan ontwikkel wat probleemoplossend kan dink tot voordeel van hul medemens.

 

PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender
Kommunikasie
Gallery
Blogs
Kontak
BLOGS
 
Eversdal General Blog
Headmaster
Curriculum
Grades
Sport
Culture
VOLG ONS
 


KONTAK ONS
 
Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs