Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:



Laerskool Eversdal, Stepping Stones, Durbanville, 7550

Tel: 021 976 8134
Epos: info@eversdal.org.za



previous arrow
next arrow
Slider

EISTEDDFOD

Leerders word deur die skool ingeskryf vir die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Die beskikbare afdelings is: Gedigte, Onvoorbereide lees, Groeplees, Kuns, Musiekitems, Skeppende skryfwerk, Poësie, Handskrif en Openbare Redevoering.

Die leerders word gekies deur hul onderwysers, maar ouers kan self ook versoeke rig met die oog op spesifieke deelname. U sal per brief in kennis gestel word rakende inskrywingsgeld en datum van optrede. Hou ook die Everfokus dop vir uitslae. Die beoordeling vind plaas tydens Augustus en elke kind ontvang ‘n setifikaat met die prestasie daarop.

PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender
Kommunikasie
Gallery
Blogs
Kontak
BLOGS
 
Eversdal General Blog
Curriculum
Sport
Culture
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs