Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:



Laerskool Eversdal, Stepping Stones, Durbanville, 7550

Tel: 021 976 8134
Epos: info@eversdal.org.za



Lugfoto
EVERkilo4
STEM_LEGO-1024x402
Veld-2-1-1024x418
STEM2-1024x512-1024x512
Tennis-1-1024x418
previous arrow
next arrow

KULTUURAANDE

In die derde kwartaal bied die Musiekdepartement die Klankpalet/Sound Shades aan. Tydens die geleentheid kry alle musiekleerders die kans om aan ouers en belangstellendes te wys waaraan hulle die afgelope tyd hard gewerk het. Of jy nog net drie note kan speel of dalk reeds drie bladsye, elkeen kry ‘n kans om sy/haar talent te deel. Die geleentheid strek oor twee aande: Gr. 1, 2, 4 en 6 leerders tree een aand op en Gr. 3, 5 en 7 leerders die volgende aand. Die gehoor kan ook uitsien na marimbaklanke wat die saal sal opvul.

In die vierdie kwartaal bied ons die jaarlikse kultuuraand aan naamlik Culture ForEver Kultuur. Die geleentheid is die hoogtepunt van die jaar se kulturele bedrywighede. Tydens die aand kan die gehoor terugsit en na die kore, marimba-orkes en verskeie uitsonderlike individuele luister. Die Everdrama lewer ook hul bydrae en laat gewoonlik die lagtrane rol.

PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender

 
Kommunikasie
Gallery
Kontak
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs