Die ontwikkeling van openbare redevoeringsvaardighede is noodsaaklik in kindgebaseerde onderrig. Gedurende hierdie buitemuurse aktiwiteit word die kind begelei om sy waarde as ‘n spreker te ontdek. Hulle word geleentheid gegee om hulself uit te druk by wyse van die gesproke woord.
‘n Addisionele bonus is die ontwikkeling van selfvertroue, wat op sy beurt weer manifesteer in ‘n positiewe houding teenoor die lewe.
PLATINUM SPONSORS Click on photo for link to
sponsor website.