Graad 2 leerders (15 leerders kan geakkomodeer word) kry die geleentheid om ‘n lid van die Slagorkes te wees. Die orkes staan onder leiding van Mev. Marna Prozesky en hulle oefen op Vrydae gedurende skoolure vir 30 minute. Hulle leer basiese saamspeeltegnieke, en maak saam musiek. Gedurende die derde kwartaal neem hulle aan die Sound Shades program.
PLATINUM SPONSORS Click on photo for link to
sponsor website.