Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:



Laerskool Eversdal, Stepping Stones, Durbanville, 7550

Tel: 021 976 8134
Epos: info@eversdal.org.za



Lugfoto
EVERkilo4
STEM_LEGO-1024x402
Veld-2-1-1024x418
STEM2-1024x512-1024x512
Tennis-1-1024x418
previous arrow
next arrow

ATLETIEK

Algemene inligting

  • Atletiek is ‘n individuele sportsoort, binne ‘n spansport; daarom word alle atlete gekies volgens hulle individuele prestasies, sodat die hele span die maksimum voordeel trek.
  • Atletiek bestaan uit velditems en baanitems.
  • Juniors (Gr.1 – 3) neem slegs deel aan naellope.
  • Die buitemuurse program het ‘n tydgleuf vir die “Skool Atletiekspan”, wat slegs vir die span is, en ‘n tydgleuf vir “Ander Atlete”, vir almal wat graag wil oefen.
  • Oefeninge word bygewoon in Evergymklere.
  • Ons verwag van spanatlete om ten minste een oefening per week by te woon, indien daar ‘n geldige rede is vir die misloop van die tweede sessie.
  • Afrigters moet ingelig word indien ‘n atleet nie ‘n oefening kan bywoon nie.

Raadpleeg asseblief die buitemuurse program vir oefentye soos op webwerf.

Spanseleksie

  • Atlete wat gekies word vir deelname aan byeenkomste, word hoofsaaklik saamgestel uit die uitslae van die Top 6 Atletiekbyeenkoms van kwartaal 1 en die Interhuis-atletiekbyeenkoms van kwartaal 4.
  • Eerste en tweede plekke word in ag geneem vir die insluiting in die atletiekspan.
  • ‘n Atleet wat gedurende die seisoen groot verbetering toon, kan bo die nommer 1 of 2 atleet gekies word, vir ‘n spesifieke byeenkoms.

Atletiekbyeenkomste

Byeenkomsdrag: Sien Klerebeleid LAERSKOOL EVERSDAL KLEREBELEID

  • Atletiekbyeenkomste vind plaas op verskillende dae.
  • Elke byeenkoms is uniek, daarom het almal verskillende reëls, items en programme.
  • Inligting rakende die byeenkomste en spanlyste sal deur the sportkantoor via ‘n e-pos skakel uitgestuur.  Reageer asseblief spoedig om die kantoor in te lig oor die beskikbaarheid van die atleet.
PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender

 
Kommunikasie
Gallery
Kontak
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs