Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:



Laerskool Eversdal, Stepping Stones, Durbanville, 7550

Tel: 021 976 8134
Epos: info@eversdal.org.za



Lugfoto
EVERkilo4
STEM_LEGO-1024x402
Veld-2-1-1024x418
STEM2-1024x512-1024x512
Tennis-1-1024x418
previous arrow
next arrow

Algemene inligting:

  • Die krieketseisoen vind plaas gedurende die 1ste en 4de kwartaal. 
  • Oefeninge word bygewoon in Evergymklere of oorwegende wit kleredrag.
  • Die skool het volledige kriekettoerusting, per ouderdomsgroep, wat die seuns kan gebruik tydens wedstryde.  Seuns moet hul eie “box” (“abdomen guard”) hê. 
  • Eversdal neem jaarliks deel aan verskeie uitnodigingstoernooie.
  • Indien ‘n speler aan meer as een somersport deelneem, moet hy minstens een oefensessie gedurende die week bywoon om te kwalifiseer vir ‘n wedstryd.  Afrigters moet ingelig word indien ‘n speler nie ‘n oefening kan bywoon nie.

Raadpleeg asseblief die buitemuurse program vir oefentye soos op webwerf.

Spanseleksie

Junior (o/7 – o/9) en Senior (o/10 – o/13) spanne word almal op meriete, deur die afrigters, gekies.  Spelers in die laagste span(ne) in elke ouderdomsgroep (afhangende van aantal spelers in die groep) sal geroteer word om almal ‘n geleentheid te gee om ‘n wedstryd te speel.

Wedstrydinligting

Wedstryddrag:  Sien Klerebeleid LAERSKOOL EVERSDAL KLEREBELEID

  • o/7 & o/8 neem deel aan toernooie. (Mini-krieket reëls is van toepassing)
  • o/9 – Wedstryde is gewoonlik 8 – 10 boulbeurte per beurt. (Mini-krieketreëls is van toepassing)
  • o/10 – Wedstryde is gewoonlik 15 – 20 boulbeurte per beurt.
  • o/11 – Wedstryde is gewoonlik 20 boulbeurte per beurt.
  • o/13 – Wedstryde is gewoonlik 20 – 35 boulbeurte per beurt.
  • Spanbriewe word gedurende the week deur the sportkantoor via ‘n e-pos skakel uitgestuur.  Reageer asseblief spoedig om die kantoor in te lig oor die beskikbaarheid van die speler.

Siekte-en beseringsbeleid

  • Indien ‘n speler ‘n wedstryd mis weens siekte en gedurende die week bewys dat hy fiks is, kan die speler terugkeer na dieselfde span.
  • Indien ‘n speler ‘n wedstryd mis weens ‘n besering, sal die speler terugkeer na ‘n laer span mits die speler kan bewys dat hy wedstrydfiks is. Hierdie speler moet tydens ‘n oefensessie homself bewys, waarna die afrigter die speler sal assesseer en daarna kan hy terugkeer na sy oorspronklike span.

 

PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender

 
Kommunikasie
Gallery
Kontak
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs