Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Tel: 021 976 8134
Epos:



Laerskool Eversdal, Stepping Stones, Durbanville, 7550

Tel: 021 976 8134
Epos: info@eversdal.org.za



Lugfoto
EVERkilo4
STEM_LEGO-1024x402
Veld-2-1-1024x418
STEM2-1024x512-1024x512
Tennis-1-1024x418
previous arrow
next arrow
TENNIS

Algemene inligting

  • Tennis is ‘n somersport en vind plaas gedurende die 1ste en 4de kwartaal.
  • Oefeninge word bygewoon in Evergymklere.
  • Spanspelers moet die oefensessie, gedurende die week, bywoon, om te kwalifiseer vir ‘n wedstryd.
  • Indien ‘n spanspeler nie die oefening kan bywoon nie, moet hulle die afrigter per e-pos in kennis stel.
  • Raadpleeg asseblief die buitemuurse program vir oefentye soos op webwerf.

Spanseleksie

  • In die middel van die eerste seisoen van ligawedstryde kan ‘n speler ‘n ander speler uitdaag wat een posisie bo hom/haar is. As hy/sy wen, skuif hy/sy na hierdie speler se posisie en die ander speler skuif een posisie af. Wanneer ‘n speler wil uitdaag, moet hy/sy eers die tennishoof in kennis stel. Hierdie uitdagings sal onder toesig van ‘n tennisafrigter wees.
  • Spanne word aan die einde van die jaar bepaal op grond van die ranglys, na afloop van die tennisproewe.
  • Spelers wat aan hierdie proewe deelneem, moet hulle eie telling kan hou en kan dien.
  • Hierdie ranglys word in die eerste kwartaal, van die volgende jaar, gebruik.
  • Gedurende die 3de kwartaal, ‘n maand voordat die tennisseisoen weer begin, sal daar ‘n kans vir spelers wees om uit te daag vir ‘n beter posisie op die ranglys.

Wedstrydinligting

Wedstryddrag:  Sien Klerebeleid LAERSKOOL EVERSDAL KLEREBELEID

  • o/11 en o/13 Tennisligas word gedurende die week gespeel. Dit behels enkels, asook dubbelwedstryde.
  • Hierdie wedstryde vind plaas op verskeie plekke en spelers moet gebruik maak van eie vervoer.
  • Eversdal neem ook deel aan verskeie toernooie, wat gedurende naweke plaasvind.
  • Wedstrydkommunikasie word gedurende the week deur the sportkantoor via ‘n e-pos skakel uitgestuur.  Reageer asseblief spoedig om die kantoor in te lig oor die beskikbaarheid van die speler.

Siekte en beserings

  • Indien ‘n speler beseer of siek is en nie vir die betrokke ligawedstryd beskikbaar is nie, sal die spelers opskuif volgens die ranglys, mits daar vroegtydig kennis gegee is.
PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
NAVIGASIE
 
Tuisblad
Aansoek om toelating
Kalender

 
Kommunikasie
Gallery
Kontak
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:
VOLG ONS
 
KONTAK ONS
 
Laerskool Eversdal,
Stepping Stones, Durbanville

Tel: 021 976 8134
Epos:

Website Design by Revenge Designs